CDT
Hi
In 'n piramiede skema is daar gewoonlik nie 'n produk nie. Dit is bloot 'n beleggings skema waar daar buitesporige divedende belowe word. Die geld wat in die skema belê word gaan gewoonlik na die persoon toe wat heel bo aan die piremiede is. Die aansluiting fooi word gebruik om die persoon wat bo is te vergoed. Sodra daar nie meer mense in koop in die skema nie sal dit plat val en almal wat laaste in gekoop het sal al hul geld verloor.
In 'n MLM skema moet jy mense kry wat onder jou aansluit. Jy verdien geld as die mense onder jou produkte koop of verkoop. As die mense onder jou niks doen nie kan jy nie geld verdien nie.
CDT is 'n unieke konsep. Al wat jy moet doen is om 'n 120 usd deposito te maak op jou eerste .25 karaat diamant. Jy moet dan slegs twee persone kry wat ook hulle 120 usd deposito's neersit op hul eie .25 karaat diamante. Jy verdien geld uit die verkope van diamnante wat plaas vind op 'n diamant tafel.

Comment